Peter Scolari

Peter Scolari
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Thomas Scolari
Geboorte 12 September 1955
New Rochelle, New York, Verenigde State
Sterfte 22 Oktober 2021 (op 66)
Manhattan, New York, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1978–2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Scolari (12 September 1955-22 Oktober 2021) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente That Thing You Do! (1996) en The Polar Express (2004), en in die televisiereekse Newhart (1982) en Girls (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy